Do it scared.

Ever been too scared to do something? I have and it cost me the success of fulfilling my dream of becoming an actress. I am not scared anymore and I can still become a part-time actress, it's just going to take a little longer than it originally would have. Or maybe it would never have … Lees meer Do it scared.

Drie stappe na sukses.

Daar is slegs drie dinge wat jy nodig het: Ability, Motivation en Attitude. Jou ability is jou talent om iets te doen. Dit kan enigiets wees. Ek ken nie een persoon wat nie 'n talent het nie. Jy kan jou talent(e) in alle vorme gebruik en aanwend tot voordeel van ander en jouself. Die motivering … Lees meer Drie stappe na sukses.