Hierop is ek trots.

Hier is twee foto's van my. Die eerste een is in 2015 geneem net voor ons dogtertjie se geboorte. Die tweede foto ken jul. Dit is meer onlangs geneem. Op die oog af lyk dit baie dieselfde. Maar kyk 'n bietjie dieper. Kyk na my oë. Kyk in my oë in. Sien jy dit? In … Lees verder Hierop is ek trots.

Advertisements

Dag 14

Dit is vandag dag 14 van die vakansie. My kinders se vakansie... Die skool en vakansie sorg het eers die 12de (dink ek) Desember gesluit... Maar ek. Ek het mos nie vakansie nie. Ma's werk net harder. Die vakansie kom eers wanneer die kinders terug gaan skool toe. Ek was volstoom optimisties vir die skool … Lees verder Dag 14

Vry in Afrikaans.

Afrikaans is hierdie jaar deur die Irish based travel website as die sexieste aksent in die wêreld geklasifiseer. Jy het reg gehoor. Italiaans is tweede op die lys. Dus moet Frans maar opsy skuif, want ons vry in Afrikaans. Lees die volle artikel hier. Afrikaans is vir my die mooiste taal in die wêreld. (No … Lees verder Vry in Afrikaans.

‘n Gelofte.

Vandag 180 jaar gelede is die vyand in ons volk se hand oorgegee deur dieselfde God wat die rooi see vir die Israeliete geskei het. Vandag 180 jaar gelede het Sarel Cilliers en 470 boere 'n gelofte aan God gemaak dat sou hulle die oorwinning kry teen die Zoeloes hulle altyd hierdie dag, 16 Desember, … Lees verder ‘n Gelofte.