Draai so toe as jou beursie te maer is.

Ons het hierdie afgelope jaar geleer hoe om elke sent om te draai. Om en om en om. Met die ekonomiese krisis waarin ons onself bevind in ons land kan ons ook nie anders nie. Daarom het ek gedink om ‘n paar idees vir julle te plaas wat jou sak sal pas wat toedraai aanbetref. Wat geskenke aanbetref hoef jy nie noodwendig iets te koop nie. Ek is baie lief daarvoor om iets te maak, daarom het ek besluit dat geskenke soos tuisgebak en handgemaak die beste opsie sal wees en dan nog toegedraai op een van hierdie kreatiewe maniere maak dit soveel meer spesiaal. 

Ek hoop dat jy ook uit hierdie idees iets sal kry wat jou sak sal pas. Lekker speel!

Toodles!

5 thoughts on “Draai so toe as jou beursie te maer is.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s