Hoe het dít gebeur?

Ek verstaan nie hoe dit gebeur nie. Een oomblik was ek 21 en gereed vir die lewe, komende maand is dit 32 jaar later en ek is steeds gereed vir die lewe, maar dalk op 'n stadiger manier? Eers was ek wild, wakker en aan die brand. Nou is ek getroud, twee kinders later en … Lees verder Hoe het dít gebeur?

Advertisements

Dwaalster dwaal.

Foto: Pinterest. Ek weet nie of julle ook Dwaalster op 'n Dinsdagaand kyk op KykNet nie. Wat 'n storie met alles wat verkeerd is daarin. Die enigste karakters wat vir my mooi of interessant is, is die skrywer wat die hotelkamer geerf het en die dowe kelnerin. Dit is lekker om ou "Botha Botha Botha" … Lees verder Dwaalster dwaal.

Week 2.

Ons is in week twee van die groot skool. Buiten dat die huiswerk met 'n katspoegie vermeerder het was dit nou ook 'n anderste dag gister. Ons was lekker vroeg. Die roetine in die oggend loop soos warm stroop. Hy trek aan en eet en borsel tande voordat hy mag tv kyk. Sussie is 'n … Lees verder Week 2.

Ons was laat!

Gister was 'n anderste dag. Ek het besef dat ons defnitief nou 'n nuwe roetine moet inbring met nuwe reels. Gisteroggend het ek vir boeta 6:00am wakker gemaak. Hy is dadelik sitkamer toe vir stories kyk. Ek het hom kort kort gesê hy moet nou aantrek, maar niks. Hy het ook net 'n paar happe … Lees verder Ons was laat!