Today marked 30 days. 30 days of school holiday for my two babies. 30 days of snacks, keeping them busy, not getting enough sleep, NO me-time, someone constantly calling their mom... (That would be me.) 😅 30 days of tadle stories, fighting, bickering, screaming, crying, moaning, tantrums, begging, losing it... After these 30 days my … Lees meer 30 days in.
Maand: Januarie 2019
Volgende vlak.
Ek wil van vanaand af graag elke Sondag se preek notas hier deel. Op so manier weet ek, ek gaan dit nie verloor nie en my lesers reg oor die wêreld hoor ook die Woord wat die Here op ons Pastoor se hart gedruk het. Ek wil graag hê dat jy ook jou Bybel sal … Lees meer Volgende vlak.
Beloftes.
Vandag was ons by my Peetsus se se seun se 12e verjaardag op Newcastle. Ek onthou sy geboorte dag soos gister. Toe ek hom die eerste keer deur die venster sien met sy ou klein knopie neusie was ek dadelik lief vir hom. ❤️ Op pad terug huistoe het dit elke kort-kort gereën. Ek is … Lees meer Beloftes.
A year of ‘No’.
Ok, it's official. I am announcing my year of 'no'. All my life I have said 'yes'. This year I will be saying 'no'. Here's what I'll be saying 'no' to so read carefully so that you don't get a 'no'. 😄 Negative vibes. I already said no to that in 2018, but I will … Lees meer A year of ‘No’.
Beskermd: Sarie sop.
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is 'n beskermde bydrae.
The “P” word.
Every year I choose a word for the year. Last years word was: And I truly lived it. I put something of myself in every part of creating and life every day. This year my word is: At first I couldn't understand why God would give me this word. It's not a word I frequently … Lees meer The “P” word.
Hello 2019!
Ek is seker jy is nou al moeg gelees aan "Happy New Year!" "Hêppy Hêppy." "Voorspoedige Nuwe Jaar!" So hierdie gaan nie een van daai wees nie. Hierdie afgelope Desember het ek probeer dink aan nuwe doelwitte wat ek graag wil stel. Wat is dit wat ek graag sal wil bereik in 2019? Sal ek … Lees meer Hello 2019!