Wolke.

Vandat ek kan onthou is ek baie lief vir wolke, sonopkoms en sonsondergang. Hier in ons dorpie sien ons die mooiste wolk formasies en sonopkoms en sonsondergange. Dit slaan my asem weg. Elke keer as ek na die wolke kyk dan kom daardie ou liedjie by my op: Hy sal kom op die wolke ja … Lees meer Wolke.

Arrogansie.

Ek sit vanmiddag in die kar en wag vir ouboet om klaar te maak in die wetenskap klas. Een van die werkers van die skool sny die gras met 'n "onkruid vreter". So paar klippies skiet op, maar werklik niks om oor huistoe te skryf nie. Langs my is 'n ouerige dame en skielik blaas … Lees meer Arrogansie.