Lê jou eier: Boererate

Lê jou eier: Gesels saam oor boererate, in opdrag van Hester.

Ons InLinkz-skakel vir hierdie week se uitdaging: https://fresh.inlinkz.com/p/a15eea70c3c04529ac417a1a919ae994

 

Ek weet nie vreeslik van boererate nie. Ek weet van naeltjies kou as jou tand pyn. Ek weet van coke drink vir krampe as dit daai tyd van die maand is. Maar iets anders? Nope. Ek dink ek is te jonk.

Nietemin. Daar is een goeie raat, en of dit boereraat of Bybel raad is weet ek nie, maar dit is as volg.

“As jy weet van beter bly jy stil.”

Dit is nou in enige argument of enige ander omstandigheid eintlik, want ongevraagde raad kan lei tot ‘n argument. So as jy van beter weet, bly jy stil en wag tot iemand jou vra vir raad.

Dit sal nie help om met iemand te argumenteer wat nie hul eie fout kan raaksien nie.

Hierdie stilbly tegniek het my ook al baie laat tweede kom, maar dit is ook okay, want op een of ander manier kom die waarheid altyd uit.

Toodles!

Bloggers wat nog nie voorheen deelgeneem het aan ons Lê-Jou-Eier bloguitdagings nie: Om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakels Lê-Jou-Eier: Reëls en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? Laasgenoemde blogpos bevat ook al die onderwerpe en skakels na vorige uitdagings.

The post Lê-Jou-Eier: Ons gesels oor kwale en boererate appeared first on Dis Ekke.

4 thoughts on “Lê jou eier: Boererate

  1. Kameel sê:

    Stilbly is ook ‘n antwoord. Ek stem oor hierdie stilbly….nie altyd maklik nie, maar definitief partykeer die beste as jy nie in ‘n volskaalse argument betrokke wil raak nie.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s