10 jaar se baljaar.

Vandag is 'n ekstra spesiale dag. Vandag 10 jaar terug het my man my gevra om sy meisie te wees. Ek onthou nog soos gister hoe ek op ons eerste afspraak my hele pedigree op die tafel gelê het. Van A tot Z. Ek was moeg vir speletjies speel en wou trou en babas grootmaak. … Lees verder 10 jaar se baljaar.

Vir my volk. Vir my taal. Vir my God.

Ons was die afgelope week na die Ghoema toekennings. Dit was vir baie lank een van my emmer lysie goed om af te merk. Tot my groot teleurstelling. Die oggend voor ons die middag sou ry sien ek die nuus op sosiale media. ONREG teen my taal en kultuur omdat 'n gekaapte staat en uitsendingstasie … Lees verder Vir my volk. Vir my taal. Vir my God.

Hou ek van my?

Foto: JennyP Studio Hou ek van my? Hou jy van my? Hou ek van jóú? Maak dit saak? Ek onthou met my eerste swangerskap was ek so bang dat my baba nie van my gaan hou nie. Ek was angsbevange daaroor. Vir jou mag dit dalk vreeslik belaglik klink, maar dit was my werklikheid. Die … Lees verder Hou ek van my?

Swartgallig

Ek weet nie of ek dit werklik swartgallig sou noem nie, maar so deur my dinkery die afgelope tyd wonder ek. Hoekom is dit vir ander mense so maklik om sommer net so hul opinie oor iets te lig. Hoekom is dit vir ander so maklik om presies vir ander te sê waarvan hulle hou … Lees verder Swartgallig

Ek dink.

Die afgelope ruk dink ek. Baie. Dalk omdat ons so besig is om als te sorteer en verkoop en besluite te maak. Die tyd gaan stadig verby en ons wens nie die tyd verby nie, maar ons kry wel meer kere wat ons eintlik wens ons is al daar aan die ander kant van die … Lees verder Ek dink.

Ouerskap.

Elke ouer kry 'n dag waar hulle laer voel as slang bollie. Waar hulle soos die slegste ouer op hierdie aarde voel. Want jy weet, soms moet jy maar die bad guy wees. Tans is hierdie twee harte van my se gunsteling frase om te sê wanneer ek met hul raas: "Ek gaan vir my … Lees verder Ouerskap.