Probleme los mekaar op. -Om die Rebusfontein tafel.

Wat 'n fees! Die tafel was pragtig gedek. Vroulik met heelwat Towerin styl. Ek was mal oor die blomme en kerse en my tannie wat saamgekom het, het dit terdeë geniet om al die Towerinne te ontmoet wat in my aanlyn lewe soveel impak het op my. Ons het elke gas 'n kans gegee om … Lees verder Probleme los mekaar op. -Om die Rebusfontein tafel.

Advertisements

Nooit gedink nie.

'n Baie oulike tannie wat my ken vandat ek 'n hoërskool meisie was wens my geluk met my graad ens. Sy noem toe ook dat sy nie gedink het ek sou dit kon doen nie. Kyk, vir my is dit die grootste kompliment wat ek kan kry. Ek onthou waar ek emosioneel, sielkundig en geestelik … Lees verder Nooit gedink nie.

Vry om te kies.

Hierdie gesegde kom nou al heel week my pad langs. En elke keer dink ek meer daaroor. In Deut. 30:19-20 lees ons hierdie. "Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy … Lees verder Vry om te kies.

Amper daar!

Die afgelope paar weke was rof. Dit was besig. Niks in ons roetines het werklik verander nie, slegs dat ek nie nodig gehad het om aandetes te maak en vir die hubster koffie in die bed te gee nie. Oja, ek het ook nie koffie in die bed gekry op 'n Saterdag nie... 😜 Dit … Lees verder Amper daar!

Ons vier fees!

Foto's geleen by Vuurvlieggie. Die Towerinne is in rep en roer. Almal kook en gaan tekere. Ons kook nie net in die kombuis nie. Ons KOOK ook in die kombuis. 😆 Ons is vuur warm en toe slaan my brood aan die brand... Hier is die reseppie vir as jul dit dalk wil probeer. Mengelmoes … Lees verder Ons vier fees!

Deurbraak!

Foto: Google. Hallo julle, Ek ervaar UITEINDELIK 'n deurbraak deur my skrywer blok. Die afgelope twee maande, dalk was dit langer, het dit gevoel asof ek my kop teen 'n muur stamp. Dit was dol leeg. Die woorde vir my nuwe boek het my ontgaan en ek was in 'n donker grot. Maar ek het … Lees verder Deurbraak!