Drukkies.

Ek is baie lief vir drukkies gee. Veral daardie wat 20 sekondes tot ‘n halfuur of meer kan duur…

Die hubster is in Amerika. Saterdag vang ek graad. Bachelors in Teologie nogal. Wie sou kon dink 10 jaar terug? Nie ek nie 😜

Ek is dankbaar. Ek is dankbaar vir geleenthede en ‘n ondersteuning sisteem. Dankbaar vir genade en barmhartigheid.

Ek verlang. Erg. Ek steek dit ook weg. Baie goed. Ek het ‘n drukkie nodig.

Toodles*

Advertisements

17 thoughts on “Drukkies.

  1. woordnoot sê:

    Wow Sonell!!! Sommer ‘n mandjievol drukkies…een vir elke jaar se vasbyt en ‘n paar grotes vir die mylpaal wat jy bereik het!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s