‘n Geweën en kners van tande.

Hoe is dit moontlik dat so aantreklike jong seun op een dag so baie kan huil oor niks? Wel... Nie als was niks nie. Ons dag het gister weer met 'n vinnige wegsprong begin. Is dit by julle ook so op 'n Sondag? Kinders luister net eenvoudig nie voor kerk nie. Op 'n Sondag moet … Lees verder ‘n Geweën en kners van tande.

Advertisements

Katte skiet!

Is dit net ek of gaan dit soos by 'n dieretuin by ons hierdie week? Nee, ons het nie regtig katte geskiet nie, maar laasnag so by half 12 word ek wakker geroep deur ouboet. "Mammaaaaaaa!" Wakker geruk uit my droom spring ek op. Die man het 'n kat geskiet langs sy bed. Ek dink, … Lees verder Katte skiet!