Fernweh

Fernweh. This past week I have been longing for our soon to be future home. I have had this longing, yearning, homesick feeling this whole week and I couldn't put it into words or describe it. Until last night. I knew what I felt was missing a place I've never been, but didn't know if … Lees meer Fernweh

Slegs 3 oor.

2019 was nou werklik waar iets besonders. Kan julle glo dat daar net, net minder as 3 maande oor is voor ons 'n nuwe dekade betree. Verlede jaar hierdie tyd was ons nie seker oor wat op ons gewag het vir 2019 nie. Hierdie jaar het ons kom verras met allerlei opwinding, nuwe planne, 'n … Lees meer Slegs 3 oor.