
Dit vat bitter min om my gelukkig te maak. Ek kan tevrede wees met die minste omdat ek glo dat geluk hang nie af van wat jy het nie, maar wie jy kies om te wees.
Hier is 10 goed wat my gelukkig maak:
1. Verhouding met my Hemelse Vader.
2. My gesin.
3. Lojaliteit.
4. Eerlikheid.
5. Rooi lipstiffie.
6. Blom hoede.
7. Vroeg opstaan.
8. Sneeu.
9. Nuwe begin.
10. Koffie.
Wat maak jou gelukkig?
Toodles!
Vind my op Facebook by Ashes to Beauty vir daaglikse inspirasie.

Like this:
Like Loading...
Related
Gepubliseer deur sonell
Love, life and laughter. These are the things I am made up of. I am a happiness coach, mom, wife, writer, blogger, vlogger and influencer. My first book in Afrikaans was published in November 2017 and is available at salonfresh7@gmail.com. Here on my blog I talk about life, happiness, motherhood, marriage and many other things. Please hit the follow button so that you are informed when I have added a new post. Happy reading!
Beskou all artikels deur sonell
Dis ‘n vrek oulike hoed, jy lyk pragtig
Dankie Positief 🤗 Was vir ‘n damestee waar ek bedien het.
Mooi, mooier, mooiste!
Dankie Perdebytjie 🤗
Pragtige foto. Baie van die goed op jou lysie maak my ook gelukkig.
Dankie Toortsie! Ons is mos maar voëls van eenderste vere. 🦢
Jy lyk sooo mooi hier!
Dankie seegogga! 🤗
Kyk nou net hoe mooi lyk onse Sonell!
Dankie Una! Jy kyk met mooi oë 🤗
Net te mooi 😊
Dankie Kameel 🤗
My familie vriende my hond soetgoed
Love dit 🤗
Eks tans op so ‘n sneltrein dat ek al vergeet het wat maak my gelukkig.
Ek dink aan jou. Sterkte 🤗❤️