Suid Afrika / South Africa

Ons woon tans in Suid Africa. Een van die mees gevaarlikste lande in die wêreld. Ek kan gladnie onthou dat ek ooit veilig gevoel het in ons land nie. My heel eerste herinnering van ons land is hoef ons as 5jarige kleuters moes nood dril oefeninge uitvoer sodat indien daar 'n bomdreigement of klippe na … Lees meer Suid Afrika / South Africa

Vandag is spesiaal/Today is special.

Vandag verjaar ons oudste! 7jaar gelede het ons offisieël ouers geword. Dit was nie altyd maklik of lekker nie, maar dit was nog altyd een groot seën. Om jou eie klein mensie te kan grootmaak en aan die lewe hou as jy sukkel om selfs huisplante aan die lewe te hou is 'n wonderwerk in … Lees meer Vandag is spesiaal/Today is special.