Hier gaat ons! / Here we go!

Soos ek vanaand hier sit, op die tweede laaste aand van 2019; kan ek nie anders as om meegevoer te word met menigte herinneringe van hierdie afgelope dekade nie. 10 jaar gelede het ek en my man ontmoet. Ons is later getroud. Ons het twee gesonde kinders in die lewe gebring. Ek het begin blog. … Lees meer Hier gaat ons! / Here we go!

Liewe Graad 1 mamma. / Dear Grade 1 mum.

Teen hierdie tyd is jou handpalms seker al sweterig en jou kop maal met honderd duisende vrae. Is my baba regtig skoolgereed? Wat van die boelies? Gaan die Juffrou ook vir my kleintjie lief wees? Hoe gaan hy/sy begin lees? Wat van die sport? Die kultuur? Redenaars? Sal hy/sy verkies word as leier? STOOOOOOOOOOOP!!! Liewe … Lees meer Liewe Graad 1 mamma. / Dear Grade 1 mum.