Vier die lewe / Celebrating life

Vandag was ‘n besige dag. Soos gewoonlik. Vandag het begin met stilte tyd en koffie. Kon skaars my oë oophou.... maar ek lief dit om tyd saam my Vader en tyd in Sy Woord te spandeer aan die begin van die dag. Daarna het ek die kiddos by die skool afgelaai & werk toe gerits. … Lees meer Vier die lewe / Celebrating life

All good things…

It’s been a good couple of days. We went on a lovely vacay to the sea. Ballito to be precise. Ballito is a beach town on the Northern coast of South Africa. We have been going there for the past 10 years. Every year we’ve gone we saw new developments and exciting things. The first … Lees meer All good things…