Dag vierhonderd en vyftig elf

Vandag is dag vierhonderd en vyftig elf. Dit is Sondag nommer tweehonderd vyf en twintig vyf. Ons is steeds in ons erf. Ons mag nie uitgaan nie. Hierdie afgelope Maandag het ek my denim aangetrek. My kinders vra toe “Waarheen gaan mamma?” (Want blykbaar as ek my denim aantrek gaan ek iewers heen.) Ek sê … Lees meer Dag vierhonderd en vyftig elf