Ons is nou in week 8 van by die huis wees. Week 8. Laat dit net insink. Dit voel soos 'n Desember vakansie op steroids, behalwe vir die vakansie deel. Maar hoe doen mens dit? Hoe maak jy kinders groot in 'n wêreld pandemie? Daar is geen verwysingsraamwerk oor hoe om hierdie te doen nie... … Lees meer Hoe doen ons dit? / How do we do it?
Maand: Mei 2020
Wag wat? / Wait what?
Oooooo FLIP! As dit nie die kinders is nie is dit die president. Ek verwys nou na ons wonderlike President, Mnr. Cyril. 13 Mei 2020 om 20:30pm sit die hele Suid Afrika voor hul kassies. Mens sal sweer dit is die '95 Rugby World cup. Ons wag vir goeie nuus. Ons hoop ou Cyril sal … Lees meer Wag wat? / Wait what?
Onthou. / Remember.
Wanneer ons in die veld ons spore neer plant stap my gedagtes 'n ander pad. Ek wonder oor ons voor vaders en ons voor moeders. Hoe hulle die berge oorgetrek het. Weg van die bedreiging in die Kaapkolonie. Hul het hul eie pad uitgekerf. Vele geskiedskrywers kyk dalk met minagting na hulle, maar ek? Ek … Lees meer Onthou. / Remember.
Moedersdag / Mother’s day
Eerlikwaar. Om te vra vir ‘n rustige normale moedersdag waar ek net kan sit en doen waarvoor ek lus het is net teveel gevra in die van Niekerk nes. Oral oor was mammas spesiaal laat voel met ‘n “Gelukkige moedersdag mamma.” “Ek is lief vir mamma.” “Mamma is die mooiste.” Oral sien ek mooi prentjies … Lees meer Moedersdag / Mother’s day