Vandag wil ek met julle my misnoë en moedeloosheid teenoor die in ons munisipale sitplekke deel. Ons is vandag 95 dae ingegrendel. Ons is voorgesê wat ons mag doen en wat nie. Waar ons mag en waar ons nie mag gaan nie. Wanneer ons buite mag beweeg en wanneer nie. Wat ons mag drink en … Lees meer Die strop om ons nekke. / The noose around our throats.
Maand: Junie 2020
I almost got mugged today.
Today was a day just like any other day. Igot up, got ready for the day, went for a brisk walk, and went about my to do list. ✔️Boxes for moving ✔️Went to the bank ✔️Groceries The kids stayed home with Busi. A while after getting home I decided to take Tjoeks to get her … Lees meer I almost got mugged today.
Eleven years.
I noticed this photo on our wall again today. This was eleven years ago. We were so in love. Blind to each other's faults. We just saw the beauty we both brought to the table. It was Winter 2019. I remember my godmother's words like it was yesterday. I told her I have a boyfriend … Lees meer Eleven years.
Coronamouna & die Towerinne Hfst 13.
Die saak staan so. Coronamouna en Broodina het saamgesweer om Rebusfontein oor te neem. Hulle is pure groenoogmonster oor die Towerinne se love and peace stukkie aarde. Ek kan nie stry nie, wie sou dit nie vir hulself wil eien nie. Maar die Towerinne is wakker en braaf, hulle vat Coronamouna, Broodina en hul spinnejaspers … Lees meer Coronamouna & die Towerinne Hfst 13.
Ek mis dit. / I miss this.
Ek mis dit om saam mense te kuier. Ek weet wat jy nou dink. Ek het vir meeste van julle gesê dat ek in hierdie grendeltyd geleer het dat ek eintlik 'n introvert is. En as jy dit nie gehoor het nie het jy nou. Ek erken, ek geniet hierdie grendeltyd verskriklik baie, want ek … Lees meer Ek mis dit. / I miss this.
Hierdie is my gunsteling goete. / These are my favorite things.
Ek het baie belangstellings. Heelwat, meeste, goed in die lewe maak my gelukkig. Daarom het ek gedink om dit hier te lys, dalk is sommige van hierdie goete ook jou gunsteling. 🙃 I have many interests. Many, most, good things in life make me happy. That's why I thought to make a list here, maybe … Lees meer Hierdie is my gunsteling goete. / These are my favorite things.
Life in lockdown.
Ons is by dag 68? Ons is uiteindelik in vlak 3. Vlak 3 is eintlik amper soos vlak 1, maar die regering kan ons nog hied en gebied en voorskryf. Ek moes intussen my besigheid as nael tegnikus opgee, omdat die moontlikheid dat ons tydens lockdown die land kan verlaat 'n moontlikheid is. Die ambessade … Lees meer Life in lockdown.