Life in lockdown.

Ons is by dag 68?

Ons is uiteindelik in vlak 3. Vlak 3 is eintlik amper soos vlak 1, maar die regering kan ons nog hied en gebied en voorskryf. Ek moes intussen my besigheid as nael tegnikus opgee, omdat die moontlikheid dat ons tydens lockdown die land kan verlaat ‘n moontlikheid is. Die ambessade is nou glo oop vir mission critical en nood dienste. So 🤞🏻

Daar het baie gebeur tot nou. Die grootste ding wat gebeur het en steeds doen is dat ons huis al leër word. Die meeste van ons meubels is nou verkoop en uit ons huis. Ons sit op twee enkel stoele en een dubbel bank. Ons slaap op ‘n geleende bed.

Die dag toe ons meubels verkoop en opgelaai is. Ons harte het maar ‘n punt getrek. (The day our furniture was sold and loaded. Our hearts felt a pinch.)

So sit ons. (This is how we sit.)

Slaap op ‘n geleende bed. (Sleeping on a borrowed bed.)

Ek het die sitkamer stel eers mooi gewas voordat hul na die nuwe eienaars toe is. (I washed the couches before it went to the new owner.)

Hierdie is alles deel van die journey. Hierdie is een groot avontuur waarop ons is en wat is ‘n avontuur dan nou sonder spanning of ‘n storie draaipunt? Dit sou bloot vervelig wees en ons gesinslewe is als behalwe vervelig.

Ons geniet elke oomblik, (of probeer om dit te geniet), van die reis waarop ons is.

Alle goeie dinge kom vir die wat wag.

Toodles

S. 🦋

***

English

We are at day 68?We are finally in level 3. Level 3 is actually almost like level 1, but the government can still call and order us around. In the meantime, I had to give up my business as a nail technician, because the possibility of leaving the country during lockdown is there. The embassy is now apparently open to mission critical and emergency services. So 🤞🏻A lot has happened so far. The biggest thing that has happened and is still happening is that our house is already empty. Most of our furniture has now been sold and is out of our home. We sit on two single chairs and one double couch. We sleep on a borrowed bed.

Scroll up for photo captions. 😉

I washed the living room set first before going to the new owners.This is all part of the journey. This is one big adventure we are on and what is an adventure without tension or a plot twist? It would just be boring and our family life is anything but boring.We enjoy every moment (or try to enjoy it) of the journey we are on.All good things come to those who wait.ToodlesS. 🦋

4 thoughts on “Life in lockdown.

  1. Tannie Frannie sê:

    Dink so baie aan jou en jou gesin. Julle is baie dapper – en dapperheid werp vrugte af. Hier is ‘n meisie oorspronklik uit Suid-Afrika deur die plaaslike koerant benoem as een van die “best and brightest” finalejaars in high school.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s