Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoeg … Lees meer Pouse op Rebus.
Maand: Julie 2020
Kompleks stories 1. / Complex stories 1.
Soos julle seker nou al weet is ons op hierdie stadium in limbo met die groot trek. Dus het ons na 'n kompleks toe getrek tot die dag wat ons gaan vlieg. Die eienaar is ons goedhartig en verstaan dat ons enige tyd nuus kan kry oor datums ens. Nou ja. Hier woon ons tussen … Lees meer Kompleks stories 1. / Complex stories 1.
Dit is wat dit is. / It is what it is.
So saam die inperkingstydperk word ons mos hier op ons kontrei ge-shed deur ons munisipaliteit... Ag en ek het al tot vervelens toe hieroor gesels. Vandag is anders, ek belowe. Aan die begin van hierdie ligte aan en af speletjie het ek sommer maklik en vinnig moedeloos geword. Ek was woedend elke keer wat die … Lees meer Dit is wat dit is. / It is what it is.