Ag julle, ek het al jare omgehuil omdat ek nie inpas nie. Ek het hoekies van myself afgesny, probeer om myself soos klei te knie en te vorm, probeer om my haarkleur en gromering en selfs die klere wat ek dra aan te pas om in te pas en niks werk nie. Ek is nou … Lees meer Die boksie. / The box.
Maand: Oktober 2020
Die lewe is ‘n risiko. / Life is a risk.
Soveel keer in my lewe het ek besluit om op die kantlyn te bly staan. Ek het altyd die veilige opsie gekies. Ek is en sal altyd oor daardie tye spyt wees. Maar ek het op 'n dag besef. Die lewe is 'n risiko. Om by my voordeur uit te stap elke dag is 'n … Lees meer Die lewe is ‘n risiko. / Life is a risk.
‘n Besige seisoen. / A busy season.
Ag julle. Hoekom verloor ons, onsself so in hierdie ouerskap lewe in? Ek het werklik lanklaas hier ge-blog. Ek lees byna nooit my mede bloggers se skrywery nie. Ek voel skuldig. So verskriklik skuldig! Die hubster en ek bevind onsself nou in die besigste seisoen van ons lewens, ook die wonderlikste seisoen. Daar is nie … Lees meer ‘n Besige seisoen. / A busy season.
Seisoene / Seasons
Daar is min dinge in die lewe wat ek werklik verstaan. Talle dinge omtrent die lewe wat ek gladnie verstaan nie. Een van hierdie dinge rondom die lewe wat ek wel verstaan is Seisoene. Hetsy dit nou letterlike seisoene is soos Winter of Somer verstaan ek ook die seisoene van groei, rus en verandering in … Lees meer Seisoene / Seasons
7 jaar! / 7 years!
Kan jy glo!? Kan dit al 7 jaar wees? Twee dae terug was dit my 7 jaar verjaardag as blogger. Ek het begin blog om my ervaringe as mamma te deel. Ouerskap was dit waaroor ek graag wou skryf. Al die ups and downs. Maar, gou het ek gesien dat ouerskap my met meer vrae … Lees meer 7 jaar! / 7 years!