7 jaar! / 7 years!

Kan jy glo!? Kan dit al 7 jaar wees?

Twee dae terug was dit my 7 jaar verjaardag as blogger.

Ek het begin blog om my ervaringe as mamma te deel. Ouerskap was dit waaroor ek graag wou skryf. Al die ups and downs. Maar, gou het ek gesien dat ouerskap my met meer vrae as antwoorde gelos het.

Later het ek kort verhale begin skryf. Die tydskrifte wou dit nie aanvaar nie, maar WordPress was baie ingenome om dit te plaas. 🤣🤣

Toe ontmoet ek my Goue Vroue. Una was die een wat my genooi het na die groep. Uiteindelik was ek deel van ander wat soos ek dink en uitbundig liefhet en ook diep kan seer kry wanneer dinge nie uitwerk soos gehoop is nie. Vroue wat die kuns van vergifnis bemeester het.

En vandag sit ek hier. Dankbaar vir elke een van die meer as 10 000 lesers vir 2020. Lesers van reg oor die aardbol. Dankbaar vir my goue hartsvriendinne wat lief is vir skryf en skaterlag en hard huil ook nes ek.

Hierdie is op nóg 7 jaar van blog. Op nóg 7 jaar van vriendskappe. Nóg 7 jaar van liefde en verander, want elke 7 jaar is jy eintlik ‘n hele nuwe mens ook, omdat jou liggaam selle dan als vervang is? Huh? 🤔 Nee ek is nie goed met Biologie nie. 😅😅 Sal maar hou by die skrywery.

Dankie dat julle my skribbels lees. Julle is lekker mense!

Toodles!

English

Can you believe!? Could it be 7 years already?Two days back it was my 7 year birthday as a blogger.I started blogging to share my experiences as a mom. Parenting was what I wanted to write about. All the ups and downs. But, soon I saw that parenting left me with more questions than answers.Later I started writing short stories. The magazines did not want to accept it, but WordPress was more than happy to publish it. 🤣🤣Then I met my Golden friends. Una was the one who invited me to the group. Eventually I was part of others who like me think and love exuberantly and can also hurt deeply when things do not work out as hoped. Women who have mastered the art of forgiveness.And today I'm sitting here. Grateful for every one of the more than 10,000 readers for 2020. Readers from all over the globe. Grateful for my golden heart friends who love writing and laughter and crying hard just like me.This is to another 7 years of blogging. To another 7 years of friendships. Another 7 years of love and change, because every 7 years you are actually a whole new person too, because then your body cells have all been replaced? Huh? 🤔 No I'm not good at Biology. 😅😅 Will just stick to the writing.Thank you for reading my scribbles. You are lekker people!Toodles!

5 thoughts on “7 jaar! / 7 years!

  1. seegogga sê:

    Baie geluk! Sonell. Self het ek nou d dag boodskap gekry dat ek reeds 10jr blog. Wou daaroor skryf, maar nou kry ek glad nie d mail nie! Vermoed ek het dit oer ongelukkig uitgevee.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s