Hello mense! Jimmel ek was lanklaas hierop! Blykbaar het my lesers die afgelope week wild gelees aan my blogs en ek het niks eers geskryf nie. 𤣠Dankie julle. Nou ja, die skoolvakansie het eintlik nog nie offisieĆ«l begin nie, maar die kinders mag nou by die huis bly. Asof die sewe maande wat hul … Lees meer Vakansietyd! / Holidays are here!