Vandag is 'n spesiale dag. ONS Boere volk se dag. 182 jaar nadat ons 'n Gelofte aan die Here gemaak het dat as Hy ons vyand in ons hand sal gee ons virewig hierdie dag as 'n Sabbat sal deurbring. Dit is maar die afgelope 3 jaar wat ek werklik bewus geword het van vandag. … Lees meer Die Gelofte. / The Vow.
Maand: Desember 2020
‘n Jaar vir gesond word. / A year of healing.
Vroër die week gesels ek met die hubster oor die afgelope klompie maande, eintlik die jaar 2020. Ons gesels oor baie dinge wat ons moeg en magteloos laat voel het. Die inperking. Die aanvanklike vrees en onsekerheid rondom Covid-19. Die tuisonderrig. Die beurtkrag en nog saam dit ons eie dorp se lekwashedding wat ons vir … Lees meer ‘n Jaar vir gesond word. / A year of healing.
Somer kamp! / Summer camp!
Ek moet bieg. Ek was in die knyp met ons kids vir hierdie lang-tot einde Januarie- vakansie. As ons nog in ons pragtige ou huis met die massiewe erf en groot grasperk gewoon het was dit 'n ander saak. Nou woon ons in 'n bitter klein kompleks woonstel met geen grasperk en beperkte opsies vir … Lees meer Somer kamp! / Summer camp!
Die lug val!!
Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke … Lees meer Die lug val!!