Ons is afhanklik. We are dependent.

Die afgelope tyd se gebeure het my laat dink. Ons leef in 'n tyd waar alles en almal aanmekaar verbind is. Ons foto's word iewers in 'n wolk gestoor. Indien ons iets op die internet laai kan daardie voetspoor nooit werklik uitgevee word nie. Ons fone luister ons af... Ek grap nie. Dit is so... … Lees meer Ons is afhanklik. We are dependent.

Vereenvoudig. / Simplify.

Ons het dit gemaak! Ons het 365 dae van 2020 oorleef. Party het nie. 😔 Maar ons is altyd dankbaar! Ek het geen nuwejaarsvoornemens gemaak vir hierdie jaar nie. Ook nie verlede jaar nie. Ek glo ons moet elke dag voluit leef en wanneer 'n geleentheid ons padlangs kom dit met alles in ons aangryp. … Lees meer Vereenvoudig. / Simplify.