Drop alles!

Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Rebus is ons wegloopplek, en soms ons wegkruipplek. Maar … Lees meer Drop alles!

Pak brigade.

Mense! Trek en pak en alles saam dit sit nie in enige mens se broek nie... Ek pak al amper 'n week en dit voel nie of dit gaan ophou nie. Waar kry ons al hierdie goed!? Jy weet... Ons het ses maande terug na ons huidige blyplek getrek en gedink ons het min goed. … Lees meer Pak brigade.

Rolbos. / Tumbleweed.

Tumbleweed Rol bos tol bos Om-en-om-en-om bos Is jy hier Nou's jy daar Oral waai jy deurmekaar My kind sê Mamma! Kyk daar! Kyk hoe waai die bos sowaar! Rol bos tol bos Om-en-om-en-om bos. (Sonéll van Niekerk 06/2020) English Tumbleweed Tumbleweed
Up and down you roll I see
First you're here
Now you're there
Up and down you … Lees meer Rolbos. / Tumbleweed.