Haïenasindroom. / Hyena syndrome.

Haïenas. Ek lees nou op Toortsie se inskrywing oor Haïenasindroom. Die manier om op ander se sukses vir jouself goed te aas of selfs eer te aas en ek dink…

In my lewe het ek al so baie Haïena-mense teë gekom. Meer as wat mens sou dink bestaan en soms was hul mense wat ek naby my toegelaat het… Mense wat idees wat ek gehad het en dit vir hulself gevat het en voorgegee het dat dit hul idee was. Mense wat my net ken wanneer ek suksesvol is. Mense wat my oor die algemeen heel onsigbaar laat voel het.

Nou ja, ek kla nie nou nie. Ek is dankbaar vir Haïena-mense. Hulle hou ons ander wat ons eie kos vang op ons tone en wakker. Hulle hou ons kreatiwiteit aan die vloei. Hul inspireer ons om beter en groter te wees. Hul leer ons medelye, want as jy nie jou eie kos kan vang nie het jy medelye nodig…

Hulle hou die kringloop van die lewe gesond, maar soms wens ek ook hul kan net verdwyn. 😄

Toodles!

English

Haïenas. I just read Toortsie's blogentry on Shark Syndrome (Hyena syndrome)The way to bait or even steal honor on others' success for yourself and it got me thinking...In my life I have met so many Hyena people. More than one would think existed and sometimes they were people I allowed close me ... People who stole ideas I had and took it for themselves and pretended it was their idea. People who only know me when I'm successful. People who generally made me feel very invisible.Well, I'm not complaining right now. I am grateful for Hyena people. They keep us others who catch our own food on our toes and awake. They keep our creativity flowing. They inspire us to be better and bigger. They teach us compassion, because if you can not catch your own food you need compassion ...They keep the cycle of life healthy, but sometimes I wish they'd just disappear. 😄Toodles!

3 thoughts on “Haïenasindroom. / Hyena syndrome.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s