Rol bos tol bos
Om-en-om-en-om bos
Is jy hier
Nou’s jy daar
Oral waai jy deurmekaar
My kind sê
Mamma! Kyk daar!
Kyk hoe waai die bos sowaar!
Rol bos tol bos
Om-en-om-en-om bos.
(Sonéll van Niekerk 06/2020)
English
Tumbleweed Tumbleweed Up and down you roll I see First you're here Now you're there Up and down you roll I see My child says Mom! Look there! See how the forest blows everywhere! Tumbleweed Tumbleweed Up and down you roll I see (Sonéll van Niekerk 06/2020)
Disclaimer: This is my very first time giving poetry a try… please be patient with me. 😅
Mooi Sonel!
Dankie! Mens moet iewers begin 😄
Ek is mal oor rolbosse
Ek ook! Hierdie gediggie het ek sommer in die veld opgemaak toe ‘n rolbos verby rol. 😄
Love love love dit
Dankie! ❤️