Terug skool toe. / Back to school.

Mense!

Na ‘n jaar lyk dit of ons lewens stadig, maar seker terug na normaal keer.

Vandag is albei kids weer by die skool en albei vir die hele oggend. Dit voel of ek my lewe terug het. Hoewel daar tOg dinge verander het in my roetine ens. voel dit vanoggend of ek ‘n stukkie genade ontvang het en my kop bo die water van die lewe kan uitsteek en asem haal.

My dag begin sommer rof en nadat ek die kinders by die skool afgelaai het staan ek nou amper ‘n uur lank in die ry by Home affairs. Ek moet ‘n unabridged marriage certificate kry. Ons was tot nou nie seker of ons dit gaan nodig kry met ons emmigrasie nie, maar ek sien oral almal wat emmigreer het dit nodig so voordat ek moet sukkel kry ek dit solank.

Die ry het buite in die straat begin.

Ek staan met my masker aan wat eintlik nie moet opwasem nie… In hierdie hitte… (Ten minste reën dit nie…)

Maar ek het tog ‘n redelike mooi uitsig.

En amper in die gebou is ek moeg so dan sit ek maar plat op my stérre.

Nou ja, ek hoop julle het ‘n wonderlike dag. Ek glo hierdie gaan ‘n suksesvolle operasie wees.

Toodles!

English

People!After a year, our lives seem to be slowly but surely returning to normal.Today both kids are back at school and both for the whole morning. It feels like I have my life back. Although things have changed in my routine etc. it feels as if I have received a piece of grace and can stick my head above the water of life and breathe.My day starts out rough and after dropping off the kids at school I have to stand in the que at Home affairs for almost an hour already. I need to get an unabridged marriage certificate. Until now we were not sure if we were going to need it with our emigration, but I see everyone everywhere who emigrated needing it so before I have to struggle I'll get it done.The que started outside in the street.

Standin with my mask on, that's not supposed to fog... In this heat ... (At least it's not raining...)

But I still have a pretty nice view.

And almost in the building I'm tired so then I just sit flat on my bum.

Well, I hope you have a wonderful day. I believe this is going to be a successful operation.Toodles!

8 thoughts on “Terug skool toe. / Back to school.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s