Sy was verlore
Maar nie soos jy dink nie
‘n Donker ry spore
Woorde in die wind
Trane in die see
Sy was verlore,
Maar gevind
– Sonell 23/02/2021
Like this:
Like Loading...
Related
Gepubliseer deur sonell
Love, life and laughter. These are the things I am made up of. I am a happiness coach, mom, wife, writer, blogger, vlogger and influencer. My first book in Afrikaans was published in November 2017 and is available at salonfresh7@gmail.com. Here on my blog I talk about life, happiness, motherhood, marriage and many other things. Please hit the follow button so that you are informed when I have added a new post. Happy reading!
Beskou all artikels deur sonell
Dis mooi, Sonell. Baie.🌹
Dankie 🥰
Dankie tog. Sy was gevind. ❤️
❤️
Mooi.
Dankie x
Ja ek sê ook dankie tog na al die hartseer. ‘n Groot storie vertel in n enkele paar woorde. Mooi Sonel