As ek vandag vir jou moet verduidelik hoe ek voel gaan my woordeskat my ontbreek. Ek hoor van Harry en Megan se misnoë en ek dink: Julle het al die rykdom en minimale bekommernisse, julle wou UIT die oog wees, maar nou gaan sit julle en kla oor ditjies en datjies terwyl die wêreld gebukkend … Lees meer Ek sukkel.
Maand: Maart 2021
Klaar getrek.
Mense! Vir die wat wonder... ons het klaar getrek. Dit het ons net 6 ure geneem. Wat!? Vra jy seker nou. Jip, slegs 6 ure. Ek het al 'n dag of drie voor die groot dag begin bokse aan ry. Die vorige huisie was te klein om die bokse te stoor. 😳 So toe die … Lees meer Klaar getrek.
Deur die blare op Rebus – Februarie.
Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. … Lees meer Deur die blare op Rebus – Februarie.