Today 1 week ago the hubster left for the USA. The children and I have been crying every day since then. We miss him terribly, but today we all feel a bit better.
This morning and afternoon (our time) we had a good chat and it fills my heart with peace to see how much he enjoys his new job and all the new things he’s learning. I don’t think I’ve ever seen him enjoy something as much as this. We are so immensely proud of him and even though we miss him we know that this is all part of God’s plan for us and for our future.
So it has been a busy week of finding our feet and routine and getting used to our temporary new normal.
The kids take turns to sleep next to me every night, so I don’t get much sleep, because I either have a hand in my face or a foot in my back. Haha! But it comforts them so it’s ok.
We have a new tradition too. Every Friday is movie night from now on and we camp out in the living room and have snacks.
This is new to us all, but we are taking it one day at a time. One step at a time. Every day is another day closer to us all being together again under one roof. 🙏🏻
Toodles

💖💕
Ag Sonelle, ek wil nie die hou van knoppie klik nie. Baie sterkte, ek weet hoe dit voel om van manlief geskei te wees. Myne het in Iran gaan werk vir maand en half, dit was baie erg vir my. alleen in die huis, alleen in die bed. Die kids en hulle dinge behoort jou goed besig te hou. Geniet die alleen tyd saam met hulle. Bid vir julle.
Baie dankie Christa. Die huis is stil, al is die kinders hier. 🙂
Ek verstaan dit. Maar hulle hou mens besig, laat jou dag verloop.
Dit is werklik so. Ek is dankbaar ek hoef nie hierdie alleen te doen nie.
Besigwees en verantwoordelikheid vir iemand anders (soos kinders, woefkinders en werk) hou mens se kop besig. Sodat jy eers saans wanneer hulle almal slaap regtig tyd het om te tob. En dikwels is mens dan so moeg dat jy omkap en slaap.
Dit is baie waar.
♥️
Sterkte Sonelle🌻🌻
Baie dankie*
Kyk vir julle! Julle doen goed, Sonell, en elke week wat verby is bring julle nader aan jul nuwe lewe. Dis baie opwindend!
♥️
Ek kan my nie indink hoe jy moet voel nie . Maar as ek so na die glimlaggies kyk is moviefriday n wenner
Dankie Appeltjie. Elke dag is bietjie beter. En jip. Hierdie tradisie gaan ons nog baie lank hou 🤗
Jy sien dit so positief as jy sê julle beweeg elke dag nog ‘n dag nader aan julle saamwees! Mooi vir jou!
Dankie San. Ek probeer, maar verlang verskriklik!
Ai. Dis niks lekker nie nè! 💖
Gladnie 💖
Hoe lank voordat julle ook kan gaan?
Ek weet nie. Sodra hulle weer die grense vir ons oop stel. 🙂