Uncategorized

Twee bokke.

      Ek het die vooreg gehad om onlangs met Willem Botha en Pieter Koen te gesels en onderhoude te voer met hul vir die blog. Hul albei is baie gefokus, uiters goed gemanierd en vreeslik snaaks. 😀 Met hul skitterblink glimlagte en vriendelike geselsies het hul my op my gemak laat voel. Amper… Continue reading Twee bokke.

Advertisements
Uncategorized

Jy word dopgehou…

  Ek is so mal oor hierdie aanhaling. Ons besef dit nie, maar ons almal word dopgehou deur kleiner ogies as wat ons dink. Of jy nou jou eie kinders het of nie, daar is altyd iemand wat jou dophou en uit jou maniere leer. Nog 'n goeie aanhaling wat ek onlangs gehoor het is:… Continue reading Jy word dopgehou…

Uncategorized

Wat ek geleer het met ons vrouedag konferensie.

Ons het 9 Augustus vrouedag gevier hier op Standerton en ons het GROOT gegaan! 330 vroue groot. Hier is 'n kort video oor die geleentheid. https://www.facebook.com/groups/1294873337297955/permalink/1733183246800293/ Op die bestuurspan was ons 7 vroue. 7 vroue van verskillende gemeentes. 7 verskillende maniere van oortuigings, maar ons het hande gevat en hierdie groot dag deurgesien. Talle vergaderings… Continue reading Wat ek geleer het met ons vrouedag konferensie.