Covies day 1.

This is only half of it… Yes… we have it too now… This morning when the hubster told me he received the news the first thought that went through my mind was: “We were so careful.” These past few weeks has been filled with losses. Friends we knew who passed away due to this dreaded … Lees meer Covies day 1.

My beurt is my beurt.

Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf.  Ons is geanker in die werklikheid, maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer.  “The Talking Stick” dien in hierdie geval as inspirasie tot wonderbaarlike stories…elke Goue Vrou kry haar beurt.  Hierdie rondte pak ons in … Lees meer My beurt is my beurt.

Ek sukkel.

As ek vandag vir jou moet verduidelik hoe ek voel gaan my woordeskat my ontbreek. Ek hoor van Harry en Megan se misnoë en ek dink: Julle het al die rykdom en minimale bekommernisse, julle wou UIT die oog wees, maar nou gaan sit julle en kla oor ditjies en datjies terwyl die wêreld gebukkend … Lees meer Ek sukkel.

Klaar getrek.

Mense! Vir die wat wonder... ons het klaar getrek. Dit het ons net 6 ure geneem. Wat!? Vra jy seker nou. Jip, slegs 6 ure. Ek het al 'n dag of drie voor die groot dag begin bokse aan ry. Die vorige huisie was te klein om die bokse te stoor. 😳 So toe die … Lees meer Klaar getrek.

Drop alles!

Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Rebus is ons wegloopplek, en soms ons wegkruipplek. Maar … Lees meer Drop alles!

Pak brigade.

Mense! Trek en pak en alles saam dit sit nie in enige mens se broek nie... Ek pak al amper 'n week en dit voel nie of dit gaan ophou nie. Waar kry ons al hierdie goed!? Jy weet... Ons het ses maande terug na ons huidige blyplek getrek en gedink ons het min goed. … Lees meer Pak brigade.