Hierdie maak my gelukkig.

Dit vat bitter min om my gelukkig te maak. Ek kan tevrede wees met die minste omdat ek glo dat geluk hang nie af van wat jy het nie, maar wie jy kies om te wees. Hier is 10 goed wat my gelukkig maak: 1. Verhouding met my Hemelse Vader. 2. My gesin. 3. Lojaliteit. … Lees meer Hierdie maak my gelukkig.