Dag een.

Dag een van die nuwe skool jaar is agter die rug. Vanoggend was 'n geskarrel, maar nie so vreeslik dat dit ondraaglik was nie. Boetie se klere was al gister aand uitgesit, tasse weke terug; ( 2 weke ), al klaar gepak en als gemerk. Daarom het ek soos gewoonlik 5 uur opgestaan. Kosblikke gepak. … Lees verder Dag een.

30 days in.

Today marked 30 days. 30 days of school holiday for my two babies. 30 days of snacks, keeping them busy, not getting enough sleep, NO me-time, someone constantly calling their mom... (That would be me.) 😅 30 days of tadle stories, fighting, bickering, screaming, crying, moaning, tantrums, begging, losing it... After these 30 days my … Lees verder 30 days in.

Beloftes.

Vandag was ons by my Peetsus se se seun se 12e verjaardag op Newcastle. Ek onthou sy geboorte dag soos gister. Toe ek hom die eerste keer deur die venster sien met sy ou klein knopie neusie was ek dadelik lief vir hom. ❤️ Op pad terug huistoe het dit elke kort-kort gereën. Ek is … Lees verder Beloftes.