Wees die uitsondering op die reel.

16 November

Praat jy met mense sal jy gou tot die besef kom dat omtrent een onderwerp sal jy twee tipes mense kry. Optimiste en pessimiste. Sonder om enigiemand in ‘n boksie te plaas is hierdie die realiteit.

Maar wat as ons dit kon verander? Wat as ons mense kon leer om die uitsondering te wees op die reel? Wat as ek vir jou sê dit is moontlik?

Michael Jackson sing in sy lied “Man in the mirror” die volgende reël: “If you want to make the world a better place, take a look at yourself, and then make a change.”

As ons by ons self kan begin en ons gedagtes hernu volgens Romeine 12 kan ons ander leer om ook optimisties te kyk na die lewe en sy uitdagings. Maar dit begin by ons self en ons eie gedagtes en manier waarop ons dink.

So as jy ‘n verskil wil maak in die lewe, begin by jouself.

Toodles!

Besprekings vir 2019 is nou oop. Bespreek my vir jou dames funksie, skool of kerk.

2 thoughts on “Wees die uitsondering op die reel.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s