Uncategorized

Find rest in Him.

It's been a rough day or two. I haven't been in the best mood and I am so tired I'm struggling to function properly during the day. The Word says in Matthew 11:28 Come to me all who labour and are heavy burdened and I will give you rest. When we are tired and overworked… Continue reading Find rest in Him.

Advertisements
Uncategorized

5 dinge om minder te doen.

'n Skrywer se blok

Ek het nou al hierdie maand met julle gesels oor allerlei dinge om meer te doen. Waarvan die wêreld meer kort en wat ons kan doen om dinge beter te maak. Ons kan alleenlik dinge beter maak as ons ontslae raak van al die negatiewe gewoontes wat ons so vrylik gebruik.

Daarom, 5 dinge om minder van te doen:

Minder skinder.
Het jy geweet dat wanneer jy van iemand skinder sê dit meer oor jouself as van die ander persoon? Ook, moenie dood oor ‘n ander spreek nie. Wat jy saai gaan jy maai, so wees versigtig wat jy sê.

Minder gemors.
Ons leef in ‘n kits tydperk. Kitskos. Kits internet. Kits T.v. Meeste van hierdie kits goete is vol gemors. Of dit nou gemors is wat in ons liggame ingaan deur kitskos, of gemors wat in ons gedagtes ingaan deur die internet of t.v. Gemors is gemors en daarom…

View original post 316 more words

Uncategorized

My gunsteling sosiale media platform.

Foto: Pinterest Ek is op vier verskillende sosiale media platforms. Facebook Instagram Pinterest In geen spesifieke volgorde. 😉 Maar ek het een gunsteling platform. Instagram. Instagram is my gunsteling omdat daar so groot verskeidenheid is om te doen. Instastories is 'n paar sekonde kort video waar jy met jou 'followers' kan gesels oor enige interessanthede… Continue reading My gunsteling sosiale media platform.