My 2018 emmerlysie

2017 was by verre my beste jaar ooit! Die gesegde is waar. Life only starts after 30. Ek het hierdie jaar ingegaan met die besef dat ek nou 30 word. Ek het dit my Wordy Thirty jaar genoem, omdat ek vasgeglo het my boek ‘Karoo Vryheid’ gepubliseer gaan word. Na die teleurstellende afkeurin deur die uitgewers het ek self-uitgegee. Ek is deel van ‘n finominale publiseerder besigheid, Marleo-publishers, wat ver bo verwagtinge help om jou drome waar te maak. Ek eindig 2017 dan nou met 5000 lesers op my blog en nog baie lesers wat kom vir my boek. Ek het alreeds amper 20 verkoop! As ek my somme reg het en dit dalk meer kan wees. Haha! Ek eindig 2017 dankbaar en vol vreugde.

My emmerlysie vir 2018 is as volg:

Skryf my Omnibus boek met kortverhale klaar.

Leer keyboard speel.

Doen ‘n Positiewe Sielkunde kursus.

Maak my Teologie studies klaar.

Skryf meer as ooit!

Gaan op toer met Karoo Vryheid.

Doen meer praatjies by byeenkomste.

Spandeer kwaliteit tyd saam met my man en kinders.

Dit is nie ‘n lang lys nie, maar dit is haalbaar. Kwaliteit, nie kwantiteit.

Maak geluk jou prioriteit, maar moet dit nie najaag nie.

One thought on “My 2018 emmerlysie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s