My blogger familie.

Wat is familie? Is familie bloed? Is familie sommer net mense in jou lewe?

My familie is opgemaak uit mense van heinde en verre. Mense wie ek gereeld sien en mense met wie ek gereeld gesels. Mense met wie ek my hartsdinge deel. Maar beteken dit dat ek nie my bloed as familie sien nie? Gladnie!

My blogger familie is opgemaak meestal uit vroue en mams ouer en wyser as ek en heg ek baie waarde aan hul inskrywings. Dit is vir my vrek lekker om wanneer ek die kans kry te lê en lees deur hul almal se doene en late. Hul giere en geite en hul uitdagings en oorwinnings. Ek deel graag hul blogger tuistes met jul.

https://toortsie.com/

https://travel4601.wordpress.com/

https://www.hesterleynel.co.za/

https://positief53741508.wordpress.com/

https://perdebytjie.wordpress.com/

https://frandr.wordpress.com/

https://woestynkind.wordpress.com/

Hierdie is slegs ‘n paar en as ek van iemand vergeet het vra ek nederig omverskoning. Deel asseblief jou skakel in die kommentare.

Elke een van my blogger familie is vir my spesiaal.

Toodles!

Jy kan my boek; Karoo Vryheid, by my bestel. sonellvnspeaker@gmail.com

11 thoughts on “My blogger familie.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s