Vandag is ek dankbaar.

Hiervoor is ek dankbaarFoto: Pinterest

Gisteraand met ons Live geselsie op Facebook het ons gesels oor ware lewensgeluk. Die geheim wat my help om voluit en lewensgelukkig te leef is twee dinge: Dankbaarheid en vergifnis. Wanneer ons dankbaar is word ons fokus verskuif van dit wat ons nie het nie na dit wat ons het. Ons raak bewus daarvan dat ons soveel minder kon gehad het. ‘n Gesindheid van dankbaarheid speel ‘n groot rol daarin om voluit en lewensgelukkig te leef. Daarom wil ek vandag so paar goed lys waarvoor ek dankbaar is.

‘n Nuwe dag.

Die asem in my longe.

‘n Gesonde gemoed.

My man.

Ons kinders.

Familie.

Ons gemeente.

My geestelike ouers.

My peetfamilie. (Not by blood, but by heart.)

Die kos in ons spens.

Die dak oor ons kop.

Die brandstof in my kar.

Die klere aan my lyf.

Maar bo dit alles…

Is ek dankbaar dat ek ‘n aktiewe verhouding kan hê met die ware, enigste, lewende God.

img_2472-4

Bespreek my vir jou damesfunksie of skool: 0763437140 of sonellvnspeaker@gmail.com

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s