Jy word dopgehou…

img_4956

 

Ek is so mal oor hierdie aanhaling. Ons besef dit nie, maar ons almal word dopgehou deur kleiner ogies as wat ons dink. Of jy nou jou eie kinders het of nie, daar is altyd iemand wat jou dophou en uit jou maniere leer.

Nog ‘n goeie aanhaling wat ek onlangs gehoor het is: “As jy slim is, leer jy uit jou eie foute. As jy wys is, leer jy uit ander se foute.”

Meeste van wat ek weet het ek geleer deur mense dop te hou. Hoe mense optree en reageer in sekere situasies het ek geleer deur hulle dop te hou. Hoe om met my liggaamstaal mense te oortuig het ek ook geleer deur mense dop te hou.

Jy het ook as kind iemand of meer mense dopgehou en so sekere dinge geleer. Daarom is dit vir my belangrik om seker te maak dat my kinders en wieokal anders my dophou die regte boodskap uit my aksies sal kry. Wat as jy die klein ogies was wat jou dopgehou het?

Mense en kinders gaan nie maak soos jy sê nie, hulle gaan maak soos jy maak.

Toodles!

img_4867-1

 

 

8 thoughts on “Jy word dopgehou…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s