Ek’t dit gedoen! / I did it!

Mense! Hoe is dit moontlik dat ek nou twee groot kinders het!? Met ‘n baba en peuter 6 jaar terug het dit gevoel of die werk nooit gaan ophou nie!

En vandag?

Vandag het ek hul by ‘n kinder partytjie gaan aflaai en eers 4 ure later gaan oplaai!

VIER URE!? Vra jy? Jip. Ek is offisieël een van DAAI ma’s. 🤣🤣🤣 (Die partytjie was 4 ure lank so ek het die tyd produktief gebruik.

Nou ja. Hulle het die partytjie geniet. Ek het ‘n wonderlike kompliment ontvang omdat hul so onafhanklik en selfstandig is. (Ek voel regtig goed oor dit!) Ek is dankbaar dat al my dissipline sessies EN BAIE liefde vrig dra wanneer hul by ander mense kuier.

Vandag het my kinders so klein bietjie gevlieg en ek is trots op hulle! Vlieg hoog my kuikens. ❤️

Toodles!

English

People! How is it possible that I now have two big kids !? With a baby and toddler 6 years ago, it felt like the work was never going to stop!And today?Today I dropped them off at a kids party and only went to pick them up 4 hours later!FOUR HOURS !? Are you asking? Yip. I'm officially one of THOSE moms. 🤣🤣🤣 (The party was 4 hours long so I used the time productively.Well yes. They enjoyed the party. I received a wonderful compliment because they are so independent and self-sufficient. (I feel really good about it!) I'm thankful that all my discipline sessions AND A LOT of love is now bearing fruit when they visit other people.Today my kids flew a little and I am proud of them! Fly high my chicks. 🐥 🐥 ❤️Toodles!

5 thoughts on “Ek’t dit gedoen! / I did it!

  1. seegogga sê:

    Lekker. ‘n Mens die dag gaan nooit aanbreek dat jy laat in die bed kan lè of alleen toilet toe kan gaan of net n oomblikkie alleen kan wees nie. En dan, SNAP! is hulle skielik groot genoeg. Geniet hulle!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s